DIAZ HOTEL & RESORT

Kaartjies
KAARTJIES BESKIKBAAR AANLYN NOU:
Enige probleme wat ondervind word met kaartjie kope, maak gerus kontak met “Howler” asseblief.

support@howler.co.za
(011) 880-2199

Pryse sluit nie aanlyn besprekings fooie in nie:
Fase 1 – R999
Fase 2 – R1200

Fase 3 – R1400
Fase 4 – R1500

NB! 18 – 22 (ID vir registrasie)

Sluit in:
☆ Sluit in al die Diaz optredes
☆ Sluit nie akkommodasie in nie (NB! – Kyk na opsies op ons webblad)
☆ Dag aktiwiteite en partytjies
☆ Beach bar (Pirates) en dek (Beperkte spasie)
☆ Diaz Waterpark (50% daaglikse afslag. Gewone prys R200, jy betaal R100)

AFTERPARTIES (BAKGAT EN DE DEKKE)
2 TOT 10 DES
☆ Gratis toegang

VERVOER:
☆ Afslag op vervoer bussies

!! BONUS WAARDE !!
@amfihart (Hartenbos Amfiteater)
Desember 9 en 10

Kansellasie beleid
Akkommodasie
Diaz Hotel
044 692 8400
groups@diazbeach.co.za
Annette Nortje
(ATKV Hartenbos Oord)
044 601 7235
annetten@atkv.org.za

Vervoer
☆ George Lughawe

Daar sal beplande ry geleenthede wees vanaf George lughawe na die Matriekbaai area:

Eagle Wings Transport – R350
Retoer kaartjie
Ivan +27 72 353 8988
Whatsapp vir besprekings

☆ Afslag bussies

MATRIEKBAAI ROETE:

Daaglikse afslagbussies op die volgende roetes:

Diaz Hotel & Resort na Bakgat(Voorbaai) na Hartenbos ATKV Oord na De Dekke(Groot Brak) en terug.

Meer inligting sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

MATRIEKBAAI EN OMGEWING:

Ons is besig om te werk aan veilige vervoer vir hierdie area – meer inligting volg.

Skedule
Kom binnekort.