HARTENBOS AMFITEATER

HARTENBOS AMFITEATER

6 – 10 DESEMBER

Kaartjies

KAARTJIES WORD VERKOOP VANAF EINDE JUNIE.

Prys sluit nie aanlyn besprekings fooie in nie:

Fase 1 – R350
Fase 2 – R450
Fase 3 – R550

Sluit in:
☆ Net aand shows in die Hartenbos Amfiteater

Besluit en betaal self vir die res.

Kansellasie beleid
Akkommodasie
Annette Nortje
(ATKV Hartenbos Oord)
044 601 7235
annetten@atkv.org.za
Diaz Hotel
044 692 8400
groups@diazbeach.co.za

Vervoer
☆ George Lughawe

Daar sal beplande ry geleenthede wees vanaf George lughawe na die Matriekbaai area:

Eagle Wings Transport – R250
Retoer kaartjie
Ivan +27 72 353 8988
Whatsapp vir besprekings

☆ Afslag bussies

MATRIEKBAAI ROETE:

Daaglikse afslagbussies op die volgende roetes:

Diaz Hotel & Resort na Bakgat(Voorbaai) na Hartenbos ATKV Oord na De Dekke(Groot Brak) en terug.

Meer inligting sal nader aan die tyd beskikbaar wees.

MATRIEKBAAI EN OMGEWING:

Ons is besig om te werk aan veilige vervoer vir hierdie area – meer inligting volg.

Kunstenaars
Kom binnekort.

Skedule
Kom binnekort.